zinchem_logo_cyanbg

image image image image
Pasop vir Chinese sinksulfaat Zinchem vervaardig sinksulfaat in Benoni vir die plaaslike landbou bedryf. Daar was 'n paar jaar gelede probleme toe goedkoop ingevoerde sinksulfaat in die lokale mark beland het, wat baie hoƫ vlakke Cadmium (Cd) bevat het. Is daar 'n risiko dat so 'n situasie hom weer kan herhaal? Read the Full Story
Sinktoediening bereik 800% opbrengs verhoging op graangewasse In Turkye het die International Zinc Association (IZA) onder leiding van Prof. Ismail Cakmak ongelooflike opbrengsverbeterings bewerkstellig. Read the Full Story
Zinchem se multi mikro produkreeks nou beskikbaar by kleinhandelaars Zinchem se nuwe reeks produkte is nou beskikbaar by verskeie kleinhandelaars in die land. Read the Full Story
Sink kan baie baba lewens red Die International Zinc Association (IZA) het verskeie programme wat daarop gemik is om die bewustheid van die gesondheidsvoordele van 'n Zn-dieet uit te brei. Read the Full Story
multimicro

Zinchem Veldproewe

Produsente behaal ongelooflike suksesse met Zinchem mikro-elemente, SA Graan (Oktober 2011)

Toe nie 'n gelukskoot!, Landbouweekblad (Oktober 2011)

Mikro-elemente verstom mielieboere, Landbouweekblad (Oktober 2011)

Markleier met mikro-elemente steek sy kleim af, Landbouweekblad (Oktober 2011)

Sinksulfaat en sonneblomme is 'n wenspan, Landbouweekblad (September 2011)

Sinksulfaat gee sojabone hupstoot, Landbouweekblad (September 2011)

Sink staal boerdery se wins, Landbouweekblad (Augustus 2011)

Vul ook Mikro-elemente in grond aan, Landbouweekblad (Augustus 2011)

Nuwe reeks Mikro-elementprodukte gaan produsente help, SA Graan (Julie 2011)

Mikro-elemente bou sterk bome, Landbouweekblad (Julie 2011)