zinchem_logo_cyanbg

image image image image
Pasop vir Chinese sinksulfaat Zinchem vervaardig sinksulfaat in Benoni vir die plaaslike landbou bedryf. Daar was 'n paar jaar gelede probleme toe goedkoop ingevoerde sinksulfaat in die lokale mark beland het, wat baie hoë vlakke Cadmium (Cd) bevat het. Is daar 'n risiko dat so 'n situasie hom weer kan herhaal? Read the Full Story
Sinktoediening bereik 800% opbrengs verhoging op graangewasse In Turkye het die International Zinc Association (IZA) onder leiding van Prof. Ismail Cakmak ongelooflike opbrengsverbeterings bewerkstellig. Read the Full Story
Zinchem se multi mikro produkreeks nou beskikbaar by kleinhandelaars Zinchem se nuwe reeks produkte is nou beskikbaar by verskeie kleinhandelaars in die land. Read the Full Story
Sink kan baie baba lewens red Die International Zinc Association (IZA) het verskeie programme wat daarop gemik is om die bewustheid van die gesondheidsvoordele van 'n Zn-dieet uit te brei. Read the Full Story
multimicro

Optimale Vlakke in die Grond

optimale-vlakke

Verskillende lande gebruik verskillende toetsmetodes en –norme om mikro-elemente te ontleed. Daar is twee hoof toetsmetodes; die DTPA-ekstraksie metode en die 0.1N HCl-metode. Suid-Afrika gebruik die laasgenoemde. Die norme wat in die bogaande tabel gebruik is, is gebaseer op die 0.1N HCl metode. Die norme vir DTPA ekstraksie is tipies baie laer as die bogenoemde.