zinchem_logo_cyanbg

image image image image
Pasop vir Chinese sinksulfaat Zinchem vervaardig sinksulfaat in Benoni vir die plaaslike landbou bedryf. Daar was 'n paar jaar gelede probleme toe goedkoop ingevoerde sinksulfaat in die lokale mark beland het, wat baie hoë vlakke Cadmium (Cd) bevat het. Is daar 'n risiko dat so 'n situasie hom weer kan herhaal? Read the Full Story
Sinktoediening bereik 800% opbrengs verhoging op graangewasse In Turkye het die International Zinc Association (IZA) onder leiding van Prof. Ismail Cakmak ongelooflike opbrengsverbeterings bewerkstellig. Read the Full Story
Zinchem se multi mikro produkreeks nou beskikbaar by kleinhandelaars Zinchem se nuwe reeks produkte is nou beskikbaar by verskeie kleinhandelaars in die land. Read the Full Story
Sink kan baie baba lewens red Die International Zinc Association (IZA) het verskeie programme wat daarop gemik is om die bewustheid van die gesondheidsvoordele van 'n Zn-dieet uit te brei. Read the Full Story
multimicro

Zinchem Maatbeker

Om te help met die maklike toediening van Multimikro, het Zinchem 'n maatbeker ontwerp wat gebruik kan word vir al die produkte in die Zinchem Multimikro reeks.
Hierdie maatbeker is nou by uitgesoekte kleinhandelaars beskikbaar.

Scoop-02

 

 

Scoop-9-Markings-collapsed

Waarskuwing: As gevolg van die materiaal insette wat gebruik word, kan hitte en vogtigheid in die lug veroorsaak dat multimikro produkte uitswel of krimp. Dus word voorgestel dat die boer vooraf toets dat die afmeting op die beker akkuraat is voor toediening.