zinchem_logo_cyanbg

image image image image
Pasop vir Chinese sinksulfaat Zinchem vervaardig sinksulfaat in Benoni vir die plaaslike landbou bedryf. Daar was 'n paar jaar gelede probleme toe goedkoop ingevoerde sinksulfaat in die lokale mark beland het, wat baie hoƫ vlakke Cadmium (Cd) bevat het. Is daar 'n risiko dat so 'n situasie hom weer kan herhaal? Read the Full Story
Sinktoediening bereik 800% opbrengs verhoging op graangewasse In Turkye het die International Zinc Association (IZA) onder leiding van Prof. Ismail Cakmak ongelooflike opbrengsverbeterings bewerkstellig. Read the Full Story
Zinchem se multi mikro produkreeks nou beskikbaar by kleinhandelaars Zinchem se nuwe reeks produkte is nou beskikbaar by verskeie kleinhandelaars in die land. Read the Full Story
Sink kan baie baba lewens red Die International Zinc Association (IZA) het verskeie programme wat daarop gemik is om die bewustheid van die gesondheidsvoordele van 'n Zn-dieet uit te brei. Read the Full Story
multimicro

Zinchem se multi mikro produkreeks nou beskikbaar by kleinhandelaars

image

Zinchem se nuwe reeks produkte is nou beskikbaar by verskeie kleinhandelaars in die land.

  Meneer Sudesh Singh, Verkoops en Bemarkingsbestuurder van Zinchem se hulle is baie ingenome daarmee dat hulle produkte nou beskikbaar is by uitgesoekte take van Senwes, Afgri, Kaap Agri en ook deur agente van Laeveld Agrochem. Dit bring die produkte nader aan die kliente. Die verspreiders is ook in hulle noppies en opgewonde oor die nuwe produkreeks, wat 'n nismark aanspreek wat al te lank nie voldoende aandag gekry het nie.