zinchem_logo_cyanbg

image image image image
Pasop vir Chinese sinksulfaat Zinchem vervaardig sinksulfaat in Benoni vir die plaaslike landbou bedryf. Daar was 'n paar jaar gelede probleme toe goedkoop ingevoerde sinksulfaat in die lokale mark beland het, wat baie hoë vlakke Cadmium (Cd) bevat het. Is daar 'n risiko dat so 'n situasie hom weer kan herhaal? Read the Full Story
Sinktoediening bereik 800% opbrengs verhoging op graangewasse In Turkye het die International Zinc Association (IZA) onder leiding van Prof. Ismail Cakmak ongelooflike opbrengsverbeterings bewerkstellig. Read the Full Story
Zinchem se multi mikro produkreeks nou beskikbaar by kleinhandelaars Zinchem se nuwe reeks produkte is nou beskikbaar by verskeie kleinhandelaars in die land. Read the Full Story
Sink kan baie baba lewens red Die International Zinc Association (IZA) het verskeie programme wat daarop gemik is om die bewustheid van die gesondheidsvoordele van 'n Zn-dieet uit te brei. Read the Full Story
multimicro

Zinchem registreer patent

image

Zinchem het aangekondig dat sy navorsingspan 'n deurbraak gemaak het met die ontwikkeling van 'n nuwe sinkstof vervaardigingsproses.

Hierdie proses is 'n eerste van sy soort in die wêreld en is huidiglik onderhewig aan patentregistrasie in verskeie lande. Die proses stel Zinchem in staat om sinkstof met meer konstante partikelgroottes te vervaardig, asook kleiner partikels as wat die bestaande prosesse kan doen. Sinkstof word gebruik in koue galvanisering met behulp van anti-korrosie verwe. Sien Engineering News artikel.