zinchem_logo_cyanbg

image image image image
Pasop vir Chinese sinksulfaat Zinchem vervaardig sinksulfaat in Benoni vir die plaaslike landbou bedryf. Daar was 'n paar jaar gelede probleme toe goedkoop ingevoerde sinksulfaat in die lokale mark beland het, wat baie hoƫ vlakke Cadmium (Cd) bevat het. Is daar 'n risiko dat so 'n situasie hom weer kan herhaal? Read the Full Story
Sinktoediening bereik 800% opbrengs verhoging op graangewasse In Turkye het die International Zinc Association (IZA) onder leiding van Prof. Ismail Cakmak ongelooflike opbrengsverbeterings bewerkstellig. Read the Full Story
Zinchem se multi mikro produkreeks nou beskikbaar by kleinhandelaars Zinchem se nuwe reeks produkte is nou beskikbaar by verskeie kleinhandelaars in die land. Read the Full Story
Sink kan baie baba lewens red Die International Zinc Association (IZA) het verskeie programme wat daarop gemik is om die bewustheid van die gesondheidsvoordele van 'n Zn-dieet uit te brei. Read the Full Story
multimicro

Waarskuwing

Hierdie Rekenaar is NIE n agronomiese aanbeveling NIE. Dit is slegs n hulpmiddel om die boer n bree aanduiding te gee van wat sy moontlike mikro-element insetkostes mag wees, sowel as die verwagte opbrengsverbetering wat benodig mag word om daardie koste te delg. Indien u al klaar in besit is van n mikro-element ontleding wat op die Mehlich III toetsmetode uitgevoer is, kan u dit gebruik in hierdie modellering. Indien u nog nie n grondontleding vir mikro-elemente besit nie, gesels met ons om hulp te verleen. Daar is baie interaksies tussen elemente in die grond, pH, gronddigtheid en verskeie ander faktore wat impak sal maak op grondregstellings aanbevelings. Dus stel ons voor dat u eerder met Zinchem kontak maak sodat u met n landboukundige kan gesels hieroor voordat u enige aankoopsbesluite neem.