Sinktoediening bereik 800% opbrengs verhoging op graangewasse

image

In Turkye het die International Zinc Association (IZA) onder leiding van Prof. Ismail Cakmak ongelooflike opbrengsverbeterings bewerkstellig.

   Dramatiese Zn tekorte het gelei tot opbrengste van 250kg/ha. Na Zn toedienings is die verhoog na 2000kg/ha. Sedertdien is uitgebreide programme in werking gestel om Zn in misstowwe by te voeg tot Turkse landbougrond.  Lees meer by http://www.zinc.org/case_studies_documents/case_study_turkey.pdf